Op 100-jarige ouderdom is Tannie Sanna McKenzie se oë blink en haar vlymskerp kwinkslae hou haar kinders op hul tone.
Fareda Essop and Moosa Patel, both former educators from Paarl, received Lifetime Achievement Awards at the inauguration of ...
Sedert sy bekendstelling in 2013 het die Discovery- Safe Journeys to School (DSJTS)-program, ’n samewerking tussen die ...
Volgens die mees onlangse syfers is voetgangers verantwoordelik vir ’n verstommende 41% van alle padsterftes landwyd.
Young Hamiltons-rugbyklub se 7’s-span het Saterdag die Bowl-titel in die Mount Royal Wesbank 7’s-toernooi gewen. Die toernooi ...
Die Langeberg-munisipaliteit het aangekondig dat Robertson van 1 Februarie af vlak 1-waterbeperkings sal instel om volhoubare ...
Nadat sy familie vir meer as ses maande tevergeefs na hom gesoek het, is die ontbinde lyk van Willem Stewe (48), wat op 6 ...
Die klagtes van seksuele aanranding wat in Junie verlede jaar teen twee polisiebeamptes van die Paarl aangemeld is, is twee ...
In a profession often dominated by men Colonel May-Louise Dyers is a shining example of a dedicated and community-oriented ...
Die skoolgebou van die Laerskool Klein-Drakenstein, die oudste bestaande skoolgebou in Suid-Afrika, word ná meer as 160 jaar ...
Die somer is híér en dit beteken ook die slangseisoen is terug. Paarl Post het by Eduanne Niemand, ’n slangvanger in die ...
Luister hier, boekwurms! Laaste kans deur Marita van der Vyver en voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe, is die luisterboek ...